Now Reading
Mandela kom na Leah toe 

Mandela kom na Leah toe 

Afrikaans

Adenike Fapohunda

‘Nee’ het hy gese ‘Vryheid is nooit opvooradelik’ 

En boeie wat op die veteraan van Robben eiland geklamp is 

‘Nee’ het sy gese ‘kennis laat geen uitsluitings toe’ 

Bang, maar nie bang nie, die gesig van die bediende van Pakistan. 

‘Nee’ het sy gese ‘geloof is nooit op dwang nie’ 

‘n boeiende stem, sedig maar uitdagend in Dapchi

Haar fakkel ongedemp in die hool van yweraars

Oor n tyd perd, ewigdurend stem herhalend

Mandela, Malala, Leah Sharibu- die 

fakkel van 

‘Nee, het Prometheus gese’ vlam en volkslied 

Vind skeure, n roemryke vlam bars deur 

Chibok en Dapchi, om die wereld weer te verlig

Read the English translation – Mandela Comes to Leah by Prof. Wole Soyinka


Adenike Fapohunda is a candidate attorney living in Johannesburg South Africa. She holds a law degree from the University of Cape Town and a Bachelor of Arts degree from the University of the Witwatersrand. She has about 4 years of experience in journalism, writing mostly about internet culture and African politics. She is passionate about the future of the continent and the ways in which policy will regulate the online world.

What's Your Reaction?
Excited
1
Happy
0
In Love
0
Not Sure
0
Silly
0
Scroll To Top